Kontakadresse
Bruno Groening het bewys dat daar 'n helende krag bestaan, wat hy die heilstroom noem. Hy verduidelik aan hulpsoekers hoe hulle deur hierdie krag bewustelik op te neem, hulp en genesing kan ontvang. Tot en met sy dood in 1959 is daar tydens sy toesprake duisende mense genees. Grete Häusler het geweet en dit self beleef dat hierdie hulp en genesing ook na sy dood steeds sou voortgaan. As gevolg hiervan het sy die Bruno Groening-vriendekring gestig, om sodoende die kennis en werking van die heilstroom uit te brei. Op verskillende plekke kom mense bymekaar om saam die krag op te neem en meer oor die leer van Bruno Groening te ervaar.
As u geïnteresseerd is om meer oor die leer en vriendekring van Bruno Groening te wete te kom, of self by so'n vriendekring wil aansluit, kan u met die kontakpunt in u land in aanraking kom. U sal dan gratis en sonder enige verpligting 'n uitnodiging ontvang na 'n inleidingstoespraak in u omgewing oor die leer van Bruno Groening
Op die oomblik is daar Bruno Groening gemeenskappe in die volgende lande:
As daar in u land nog geen Bruno Groening gemeenskap bestaan nie, word u genooi om met die internasionale kontakpunt in Duitsland in aanraking te kom. Daar word ook gedurig gemeenskappe in nuwe lande gestig.
Kontakadresse vir dokters en alternatiewe genesers:
Medies-wetenskaplike forum (MWF) van die Bruno Groening Vriendekring
Webwerfspan van die Bruno Groening Vriendekring: Inhoud red@bruno-groening.de – Tegnies tec@bruno-groening.de
Kontakadresse in Esperanto