Genesings
Deur middel van die medies-wetenskaplike studiegroep (MWF -"Medizinisch‑Wissenschaftliche Fachgruppe") is sedert einde 1988 duisende gevalle van hulp en genesings skriftelik opgeteken. Die lys gevallestudies wat volg, is die eerste kort saamgevatte suksesberigte wat saamgestel is volgens die standaard mediese stelsel van klassifikasie.
"Daar is baie wat nie verklaar kan word nie, niks egter wat nie kan gebeur nie."
Samestelling van meer as 200 opgesomde suksesbergte