Deur middel van die medies-wetenskaplike studiegroep (MWF
- "Medizinisch-Wissenschaftliche Fachgruppe") is sedert
einde 1988 duisende gevalle van hulp en genesings skriftelik opgeteken.
Die lys gevallestudies wat volg, is die eerste kort saamgevatte
suksesberigte wat saamgestel is volgens die standaard mediese stelsel van
klassifikasie. |