Fotogalerie
Foto’s uit het leven van Bruno Gröning
Bruno Gröning
Bruno Gröning
Bruno Gröning in Herford op die balkon van die huis by Wilhelmplatz no. 7
Bruno Gröning in Herford, Maart - Junie 1949
Die laaste hoop vir ontelbare leidendes. Soekers na genesing in die Herford – tyd
Geneesde in Herford
Geneesde in Herford
Bruno Gröning
Bruno Gröning
Versoeke om genesing in Herford
‘n Vloed van versoekbriewe in Herford
Versoeke om genesing. Herford, Wilhelmplatz no. 7
Bruno Gröning
Bruno Gröning doen huisbesoek by'n hulpsoekende
Tot 30 000 mense in Traberhof by Rosenheim naby München in September 1949. Hier het groot massa- en afstand genesings gebeur
Tot 30 000 mense in Traberhof by Rosenheim naby München in September 1949. Hier het groot massa- en afstand genesings gebeur
Bruno Gröning in Traberhof by Rosenheim naby München
Bruno Gröning in Traberhof by Rosenheim naby München
Bruno Gröning se werksplek. Traberhof by Rosenheim naby München
Bybelse genesings: Hierdie spontaan genese man het nie meer sy rolstoel nodig nie
Bruno Gröning
Bruno Gröning
‘n Onderhoud met'n verslaggewer
Opname van'n dokumentêre film in Rosenheim
Bruno Gröning gaan sy gang
Bruno Gröning -'n genesing uit die treinvenster
Bruno Gröning
Bruno Gröning
Bruno Gröning
Bruno Gröning met'n hulpsoekende/vriend
Ook'n diep verbintenis met diere...
Bruno Gröning het reeds in sy leeftyd baie waarde geheg aan die skriftelike samevatting van suksesberigte
Bruno Gröning: Bruno Gröning's grave in Dillenburg
Bruno Gröning: Bruno Gröning's grave in Dillenburg
Bruno Gröning: 'Ons lewe almal in 'n bepaalde wêreldorde. Die hoogste gesag daarvan is God. As ons hierdie orde verlaat, verloor ons ons basis. Ons gesondheid ly daaronder , ons word siek. Slegs wanneer is weer orde in onsself skep kan die gesondheid weer
Bruno Gröning: 'Die mens moet afsien van alle onnatuurlike dinge en hom heeltemal oorgee aan die natuurlike, waaraan hy behoort.'
Bruno Gröning
Bruno Gröning: 'Hy wat nog nie hierdie, die lewe, as die allerheiligste ondervind het nie , is 'n arme kreatur.'
Bruno Gröning: 'Ek het vir alle mense gekom, vir alle volkere en alle godsdienste.'
Bruno Gröning: 'Ek is sterker as die Bose!'
Bruno Gröning: 'God sal help, solank as wat die mens daaraan glo en die goeie, die goddelike wil het waartoe hy in die lewe bestem is, en dus die geloof in God nie verloor nie, God sal hom help, glo net!






